WELKOM BY

SPROKIELAND

Doelgerig om die voorskoolse onderwys

se maatstaf te verhoog!

Sedert 1996

Ons fokus daarop om leergeleenthede moontlik te maak, gebaseer op die beginsel van LEER deur SPEEL.

Alle aktiwiteite, groot en kleinmotories en, perseptueel (insluitende wiskunde, wetenskap, musiek en taalontwikkeling) word aangebeid om gehalte onderwys te kan bied.

Ons Skool

Geleë in Rooihuiskraal Noord Centurion. Sprokieland diens ook die omliggende areas: Wierdapark, Amberfield, Eldoraigne en Hennopspark. Ons fasiliteite bied 2 afdelings: baba/peuter- en kleuterafdeling elk met ouderdomsgepaste klassies. 

 

Ons buite area is ‘n verlenging van ons kreatiewe klaskamers, met genoeg spasie vir speel aktiwiteite.