top of page

Algemene Inligting

19.png

Wat Ons Aanbied

19.png

Maandae tot Vrydae: 06:30 - 17:30

Sprokieland Kleuterskool sluit in Desember elke jaar vir drie (3) weke, asook 2 – 3 ekstra dae gedurende die jaar. Hierdie ekstra dae word elke jaar in Januarie deurgegee aan die ouers.

23.png

Ons Skooltye:

IMG_4188.JPG
IMG_0463.JPG

Veilige Omgewing

Sprokieland Website Banner (2)_edited.png

Tenvolle toegerus met top gehalte toerusting vir lekker leer en speel. Onderhoud word deurentyd gedoen om standaard van apparaat te behou vir ons kleuters en babas se veiligheid.

Kleuter Ontwikkeling

Sprokieland Website Banner (2)_edited.png

Ons glo die fondasie van enige kind se onderwys is fundamenteel vir hulle ontwikkeling.

Stimulasie en Groei

Sprokieland Website Banner (2)_edited.png

Ons speel nie net heeldag nie, ons werk ook! Ons dag program is gevul met Skeppende, Groot Motoriese en Perseptuele aktiwiteite. Ons maak seker dat leer genotvol is!

IMG_2293.JPG
26.png

*Klassies word privaat teen ‘n ekstra koste aangebied

17.png

Buitemuurse Aktiwiteite Sluit In:

Ballet | Dansmuis | Golf | Playball | Rugby | Monkeynastix | Musiek | Krieket | Swem en Wiskunde.

20.png

Ons bied afslag op skoolfooie vir gesinne met 2 of meer kinders wat by ons ingeskryf is.

Image by Markus Spiske

Registrasie Fooi

Eenmalige registrasie fooi: R700.00

Image by Kat van der Linden

Babas tot 2 Jaar

R 4400.00 per maand

Image by Tanaphong Toochinda

Kleuters 3-5 Jaar

R 4300.00 per maand. Addisionele buitemuurse aktiwiteite is uitgesluit

19.png

Kommunikasie

Sprokieland Website Banner (10).png

Sprokieland het Whatsapp groepies (net Admin) per klas om kommunikasie (briewe, foto’s en video’s) deur te gee tussen die skool en ouers

22.png
bottom of page